Dankie aan Henk en Willie van der Schyf vir die video launch by HotBox Studios.
Die Beeld-artikel hier bo sê die launch was by Bravo Pizza, maar twee dae voor die tyd het hulle onttrek. Not cool. Klink my hulle't 'n etiese probleem met ons content gehad.
So, dankie HotBox, en dankie aan almal wat gekom het.
Die video is binnekort op die web!
No comments:
Post a Comment